Primêre Skool Worcester het hul hoofleiers vir 2018 bekend gemaak.

Op die foto bo v.l.n.r: Kruger Vorster (Onderhoofseun), Nicholas Groenewald (Hoofseun), Jané Bester (Hoofmeisie), Lara de Wet (Onderhoofmeisie)