Worcester Gim is baie trots op sewe meisies wat opgeneem is in die onderskeie Wes-Kaap en Kaapse Wynlandspanne.

Wes-Kaap: Nashitah Africa (o.18), Summer-Joy Hendricks (o.16) en Abukwe Fusa (o.14).

Kaapse Wynlandspan: Medayaah Cader (o.14), Corné Havenga (o.17), Tasneem Oppel and Tasneem Isaacs (o.18)

Foto: Vlnr: Summer-Joy Hendricks, Tasneem Isaacs, Medayaah Cader, Abukwe Fusa, Corné Havenga, Tasneem Oppel en Nashitah Africa