Worcester Gimnasium het onlangs met trots hul hoofleiers van 2019 aangekondig:

Vlnr: Bruce-John Joseph (onderhoofseun), Kyle Duvenhage (Hoofseun), Leandrie du Toit (Hoofmeisie) en Jeanette Roux (Onderhoofmeisie)