Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe personeel en wens hul sterkte toe vir die jaar wat voorlê.

Agter vlnr: Mev. Karlien Pretorius (gr.7), Mnr. Francois Pretorius (gr.7), Mnr. Brend Geldenhuys (gr.5) en Mev. Adelé Kok (gr.7)

Voor vlnr: Mej. Elizabeth Odendal (gr.1) en Mej. Niki Kotze (gr.5)