Die leerders van Worcester Primêre Skool, het aan die perdry SANESA deelgeneem en het die volgende plekke behaal:  (op die foto bo)

Van links na regs:

Inge de Villiers – 2x 3de plekke en 2x 2de plekke

Megan Niemand – 1ste plek en ‘n 3de plek

Anmari du Toit – 3x 1ste plekke