Anmari du Toit, Megan Niemand en Inge de Villiers van Primêre Skool Worcester, is opgeneem in die SANESA Kaapse Wynlandspan vir 2018. Hulle is ook gekies vir die Wes-Kaap span.

Baie geluk!