Björn van der Westhuizen en Alexander Otto het aan die WP Toutrek deelgeneem op Robertson. Björn het in die 280kg-kategorie deelgeneem en het ‘n goue medalje ontvang.

Alexander het aan die 400kg-kategorie deelgeneem en het ‘n brons medalje ontvang.

Foto: Björn (links) en Alexander (regs).