Primêre Skool Worcester is baie trots op Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika Pretorius wat in die Noord-Boland Shiraz-hokkiespan opgeneem is.

Foto bo: V.l.n.r: Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika Pretorius

Primêre Skool Worcester is baie trots op Lourens de Kock, Thyler Timm,
Amier Apollis en Joshua Coetzee wat in die Noord-Boland Shiraz-hokkiespan opgeneem is.
V.l.n.r: Lourens de Kock, Thyler Timm, Amier Apollis en Joshua Coetzee