Atlete van Primêre Skool Worcester het op 19 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem en het 7 brons medaljes, 5 silwer en 1 goue medalje verower.

Voor v.l.n.r: Johan Deetlefs, Imke Preuss, Simthandile Mafuya en Armand Croeser

Agter v.l.n.r: Wally-Lee Biko, Kruger Vorster, Jovawn Visagie, Banathi Nzinyana en Medayaah Cader