Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die Boland Landbou Tennisfees vir die derde jaar in ‘n ry gewen.

PRG het Boishaai in die finaal met 7 – 2 gewen.