Josh Oostendorp (graad 7), van Hugenote Laerskool in Wellington, het aan die Youth Karate Toernooi op 23 Junie in Oudtshoorn deelgeneem waar hy 2 silwer medaljes verower het in die afdelings, Kumutei & Kata. Josh is 13 jaar oud.