Die graad 8-groep van Hugenote Hoërskool, Wellington, het reeds ‘n vol naweek van baie aktiwiteite agter die rug!

“Hoop julle voel nou tuis en sien uit om ‘n lang en opwindende pad met julle te stap!”