Hierdie jaar het Hoërskool Stellenbosch se graad 12’s ‘n onvergeetlike matriekafskeid by Marlenique Wedding and Function Venue bygewoon.