Nege van Hoërskool Robertson se skaakspelers het die geleentheid gekry om kragte teen ‘n internasionaal-gerekende speler kragte te meet. Anzel Laubscher, wat die rand van internasionale Meester beklee, sal tergelykertyd teen 15 opponent speel.

Foto: Robbies se 9 spelers: Hanno Bothma, Christian Wentzel, Darren Prins, Matthew Barnard, Riëtte van Tonder, JA van Aarde, Johan Coetsee, Wouter de Wet en Engelbrecht Mostert.