Hoërskool Robertson spog met die volgende prestasies. Hulle het 8 leerders wat A gemiddelde behaal het. Hulle is baie trots op die leerders wat so goed presteer het. Hoërskool Robertson het ook ‘n 99% slaagsyfer behaal asook die goeie prestasie dat 96.8% leerders tersiêre studies kan doen. Hoërskool Robertson streef daarna om op akademiese gebied te presteer sowel as sport en kultuur.

Hoërskool Robertson is baie trots op hul top 10 presteerders:

  1. Johannes Uys: 88% gemiddeld met 8 onderskeidings
  2. Alyssa Marson: 84,8% gemiddeld met 6 onderskeidings
  3. Theunis Rabie: 84,7% gemiddeld met 5 Onderskeidings
  4. Rianca Lotter: 83,7% gemiddeld met 5 Onderskeidings
  5. Bianca Sussman: 83,1% gemiddeld met 5 onderskeidings
  6. Lezaan van Zyl: 81,5% gemiddeld met 4 onderskeidings
  7. Emma Rheeder: 80,8% gemiddeld met 4 onderskeidings
  8. Mieke van Schoor: 80,4% gemiddeld met 5 onderskeidings
  9. Suné Grové: 78,2% gemiddeld met 4 onderskeidings
  10. Carla Visser: 78% gemiddeld met 3 Onderskeidings

Die volgende vakke het gemiddelde A-simbole behaal:

Kuns: 2 A-simbole

Afrikaans huistaal: 12 A-simbole

Engels huistaal: 7 A-simbole

Engels addisionele huistaal: 5 A-simbole

Wiskunde geletterdheid: 7 A-simbole

Wiskunde: 2 A-simbole

Fisiese Wetenskappe: 2 A-simbole

Lewenswetenskappe: 5 A-simbole

Geskiedenis: 8 A-simbole

Musiek: 1 A-simbool

Rekeningkunde: 6 A-simbole

Besigheidstudies: 1 A-simbool

IGO: 3 A-simbole

Toerisme: 5 A-simbole

Verbruikerstudies: 1 A-simbool

Lewensoriëntering: 32 A-simbole

RTT: 4 A-simbole

V.l.n.r: Rianca Lotter, Bianca Sussman en Lezaan van Zyl
V.l.n.r:Emma Rheeder en Mieke van Schoor
V.l.n.r: Suné Grové, en Carla Visser