Christine van Zyl het die besondere onderskeiding te beurt geval deur uitgenooi te word om deel te neem aan die internasionale kamermusiekfees te Stellenbosch.

Christine bespeel die Franse horing en het reeds op verskeie gebiede groot indruk gemaak.

Dit is juis hierdie prestasies wat tot haar uitnodiging gelei het. Robbies wens haar hartlik geluk met hierdie besondere prestasie.