Die hoofleiers vir die Hoërskool Robertson vir 2018 is as volg:

Hoofdogter – Mieke Matthyser
Hoofseun – Breyton Jade Hendriks
Onder hoofdoger – Emma Du Preez
Onder hoofseun – Arné Venter

Op die foto bo van links na regs:

Arné Venter, Breyton Hendriks, Mieke Matthyser en Emma du Preez.

Ons wens hierdie leiers sukses toe met die groot taak wat op hulle wag.