Die volgende toekonnings is aan Robbies se swemmers gemaak:

Jacobus Uys – Victor Ludorum

Bianca Sussman – Victrix Ludorum

Jacobus uys en Carla Visser – Trofee ontvang vir span wat klueregala gewen het.

Jacobus Uys – Trofee vir beste swemmer van die jaar

Baie geluk!