Mariana Botha en Lehandri Wolmerans

Die volgende musiek-toekennings is aan Robbies gemaak:

Mariana Botha – Beste volgehoue prestasie in musiek graad 8 – 11

Lehandri Wolmerans – Beste punt in Unisa Praktiese eksamen vir 90% in klavier gr 7

Lehandri Wolmerans – Beste solo-instrumentalis by Montagu Jeugkunstefees.