Die volgende toekennings is aan Robbies se krieketspelers gemaak:

Ashwill Sauls – Beste kolwer van die jaar

Richter Venter – Beste bouler van die jaar

Luthan Absolon – Beste bouler uitgesluit ‘n gr 12 speler

Andries van tonder – Beste veldwerker uitgesluit gr 12 speler

Adrian Swartland – Beste kolwer uitgesluit gr 12 speler

Helgard Bruwer – beste o/15 krieket speler

Ashwill Sauls – Ontvang beker vir beste krieketspan van 2019 en is 0/19 se kaptein.

Albert Bruwer – Spesiale toekenning vir uitstaande prestasie – honderdtal aangeteken

Baie geluk!