Die volgende toekennings is aan Robbies gemaak vir algehele veelsydigheid:

Engelbrecht Mostert – Veelsydigste 0/16 seun op akademiese,kultuur en sportgebied.

Jean-Mari Terblanche – veelsydigste o/16 dogter op sport,kulturele en akademiese gebied.

Jacobus Uys – Veelsydigste senior seun.

Carla Visser –  Veelsydigste senior dogter.