Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2019 matriekklas.

Hulle spog met 8 A gemiddeldes en en 87% kwalifiseer vir tersiêre studies.

Baie geluk julle en voorspoed vir dit wat voorlê.

Hou Robbies se naam hoog!