Hoër Meisieskool Paarl is goed verteenwoordig by die Interdistrik netbaltoernooi die naweek.

HMS se meisies wat deelgeneem het, is Phia Kotze, Rochelle Rijnsburger, Carla Ferreira, Hannah Gildenhuys, Kaylee Carstens, Zemke Lombard, Amber Baloyi, Lize van Tonder, Suné Louw en Mari Kemp.