Category: Schools

Paul Roos Gimnasium Matriek Uitslae

BAIE GELUK AAN DIE MATRIEKKLAS VAN 2017     16 leerders slaag met 90%+ gemiddeld     67 leerders slaag met A-gemiddeldes     88,1% leerders slaag met universiteitstoelating     593 vakonderskeidings     21 leerders slaag met 7 A’s     18 leerders slaag met 6 A’s     67 A’s in Wiskunde     57 A’s in Fisiese Wetenskappe     52 A’s in Ingenieursgrafika en – Ontwerp     44 A’s in Rekeningkunde PRG TOPPRESTEERDER – WOLFGANG WILD (96,4%)     ENGELS (Huistaal) – 93%     AFRIKAANS (Huistaal) – 93%     WISKUNDE – 97%     FISIESE WETENSKAPPE – 100%     LEWENSWETENSKAPPE – 96%     LEWENSORIËNTERING –...

Read More

Liam van Wyk wen brons medalje by Goju-Kai byeenkoms

Liam van Wyk, ’n leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl , het by die 7de Goju-Kai-wêreld-kampioenskapsbyeenkoms ’n bronsmedalje in die kumite-(gevegs-) afdeling gewen. Die byeenkoms het in Vancouver in Kanada plaasgevind. Liam is ’n student van die Goju Kai-karateskool en het in 2016 sy swart gordel verwerf. Op die foto bo:  links van Liam staan sensei Charl Roux en regs van Liam is sjihan Francois du Plessis....

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw