Robertson Hoërskool in die Weskaap se rugby 0/16 A-span het ‘n nuwe opwarmingshempie die jaar gekry wat geborg is deur Anton Bruwer van Pomona Fruits. Ons is baie dankbaar en geëerd om deel te wees van Pomona Fruits. Sonder ons borge is ons niks!

V.l.n.r is dit Mnr van Niekerk (Afrigter), Albert Bruwer (Kaptein), Anton Bruwer (Borg), Christof Viljoen (Onder Kaptein) en Mnr Lureman (Afrigter).