Baie geluk aan Robertson Hoërskool se musiekleerlinge met hulle goeie uitslae in die afgelope Unisa eksamen.

Hulle slaag met eervolle vermelding:

Jana van Zyl – Klavier Graad 6

Bianca Süssmann – Fluit Graad 4

Lehandre Wolmarans – Klavier Graad 5.

V.l.n.r Lehandré Wolmarans, Jana van Zyl en Bianca Süssmann.