Baie geluk aan Mia Kriegler van Hoërskool Robertson wat die klubkampioen van 2016-2017 by die ‘Stockars’ is. Dis nou een  meisie wat weet hoe om ordentlik ‘n kar te kan ry.

Sy is die 2de jaar klubkampioen by Bradasdorp. Tans 3de by Mega Oval Kleinplasie en 3de in Tri-State (Wes Kaap). Neem deel 15 Julie 2017 op Oudtshoorn aan die jaarlikse Klein Karoo Kampioenskappe. Hoër as dit kan jy nie gaan in die klas nie.