Die Hoërskool Robertson se matrieks het onlangs hul matriekafskeiduitnodigings ontvang.

Baie dankie aan al die  betrokke onderwysers, Graad 11’s en hul ouers wat hierdie geleentheid so baie spesiaal gemaak het.

Gasvrou: Anke Basson

Gasheer: Hein Marais