Hoërskool Robertson se matrieks het  hul matriekafskeid-uitnodigings ontvang. Baie dankie aan al die  betrokke onderwysers, Graad 11’s en hul ouers wat hierdie geleentheid so baie spesiaal gemaak het.

Gasvrou: Anke Basson

Gasheer: Hein Marais