Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7)  van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir die beste balletduet by die Paarl Eisteddfod gewen.

Baie geluk!!