Baie geluk aan Dawid Oosthuizen (0/18) en Rune Lucas (0/18) van Hoërskool Robertson wat ingesluit is in die Cravenweekspan, Malan Gouws (0/18) in die Akademiespan en Albert Bruwer in die Grant Khomo 0/16 span. Hulle gaan in die vakansie aan hul verskeie toernooie deelneem.

Op die foto bo:

V.l.n.r Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Runé Lucas en Albert Bruwer.