Baie geluk aan Taylor May, van die Hoërskool Robertson, wat gekies is in die 0/15 Wes-Kaapse Vlugbalspan. Hulle gaan in die komende vakansie (9-14 Junie) aan die Winter toernooi te Durban deelneem.