Hugenote Laerskool van Wellington, se senior koor is by die Paarl Eisteddfod aangewys as die Beste Senior koor. Die koorleier is Leana Engelbrecht met Martha du Plessis as begeleidster.