Hugenote Laerskool in Wellington se Orff Orkes het die toekenning vir Beste Orff orkes by die Paarl Eisteddfod gewen.

Hulle is onder leiding van juffrou Christelle Rosant. Ons is baie trots op ons orkes!