Hugenote Laerskool van Wellington het hierdie jaar al die trofeë in die sangafdeling van Paarl Vallei Eisteddfod ingepalm.

Die standaard van beoordeling was regtig op ‘n hoë standard en elkeen van die leerders het regtig uitstekend presteer.

Baie dankie aan juf. Leana Engelbrecht wat verantwoordelik was vir die afrigting. Gheta Grobler het die beste  sangduet, wat ook ‘n trofee gewen het, afgerig.

Op die foto bo:

AGTER (VAN LINKS NA REGS)

Beste senior dogter: Zelana Theart, Beste sangduet:  Mija en Marilu Zeeman

VOOR ( VAN LINKS NA REGS)

Beste senior seun: Kadin le Cordeur , Beste grondslagfase dogter:  Shiloh Cloete, Beste grondslagfase seun: Erik van der Merwe.