Hugenote Laerskool van Wellington, se junior koor is by die Paarl Eisteddfod aangewys as die Beste Junior Koor.

Die koorleier is Leana Engelbrecht met Martha du Plessis as begeleidster.