Hoër Jongenskool se eerste muurbalspan het die naweek van 11-13 Augustus 2017 aan die SA Topskole-toernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die span verwerf ’n bronsmedalje en eindig sodoende as die derde sterkste muurbalspan in Suid-Afrika.

Foto heel bo van links na regs:

Agter:         Me D Redelinghuys, Joshua Shone

Middel:      Nicholas Cronje, Corné Crous, Carel Matthee (kaptein), Luke van Vuuren

Voor:           Robert Matthee en me W Louw