Baie geluk aan Dylan Ward van Hoërskool Robertson wat sy passie uitleef in musiek. Dylan (Dj Ngamla) is nou deel van Asambeni Record. Robbies is trots op jou.

DYLAN WARD MUSIEK 2