Category: Rugby

Tiaan Pretorius selected to attend SA U/17 Training Squad

Tiaan Pretorius of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, has been selected to the SA u/17 Sevens training squad for a camp at SAS (Stellenbosch Academy of Sport) from 23-28 October 2017. The final team selected will participate in the second edition of the Assupol International 7’s Tournament to be held at Markötter in Stellenbosch on 28 & 29 October 2017.    ...

Read More

Paul Roos Gimnasium skitter in rugby

Die spanne van Paul Roos Gimnasium het geskitter in 7’s rugby. PRG o17 PRG vs Albert Myburgh wen 41-7; PRG vs Parel Vallei  wen 61-5; PRG vs Hugenote wen 29-14; PRG vs Boland Landbou 20-14; PRG vs Douglas 59-0; QF: PRG vs Noordheuwel wen 24-5; SF:  PRG vs Boland Lanbou wen 19-14 (ekstra tyd); Finaal: PRG vs Stellenberg 29-7; Tiaan Pretorius is aangewys as die speler van die toernooi....

Read More

Leerders van Hoërskool Robertson neem deel aan rugbytoernooie

Baie geluk aan Dawid Oosthuizen (0/18) en Rune Lucas (0/18) van Hoërskool Robertson wat ingesluit is in die Cravenweekspan, Malan Gouws (0/18) in die Akademiespan en Albert Bruwer in die Grant Khomo 0/16 span. Hulle gaan in die vakansie aan hul verskeie toernooie deelneem. Op die foto bo: V.l.n.r Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Runé Lucas en Albert Bruwer....

Read More

Boishaai se suksesresep

Sean Erasmus het die kompas wat die pad van sukses vir die Hoër Jongenskool Paarl aandui in Durban gekry. FOTO BO:  Sean Erasmus, afrigter van die Hoër Jongenskool Paarl, tydens sy span se wedstryd teen Paul Roos op 27 Mei. Boishaai was met 21-9 baas. Van 2001 tot 2013 het hy as ’n afrigter in Durban skouers geskuur met die Haaie se destydse afrigterskorps van Swys de Bruin, Rudolf Straeuli, Sean Everitt, John Plumtree, Hans Scriba en Etiene Fynn. Erasmus (39) was toe by die Haaie se akademie en by die Vodacombeker-, o.19-, Cravenweek- en verskeie ander skolespanne betrokke....

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn