Category: Other Activities

Twee leerders opgeneem in WP Junior Varswaterhengelspan

Tiaan Williams graad 11 (17)  (links) en Christiaan Viljoen graad 9 (15) van die Hoër Jongenskool Paarl, is in die WP se junior varswaterhengelspan opgeneem.  Dit is Tiaan se tweede opeenvolgende jaar wat hy in die span ingesluit word. By die WP se jaarlikse prysuitdeling die afgelope naweek ontvang hy ook die medalje vir die WP-liga se topjunior in...

Read More

Hoër Jongenskool Paarl sport nuus

Chris Prinsloo van Paarl Boys’ High het die afgelope naweek aan die WP Kano-unie se WP-marathonkampioenskap deelgeneem waar hy in die K2-afdeling vir seuns o.18 tweede gekom het. Die marathon is vyf rondtes van 3,9 km elk. Hy en sy roeispanmaat gaan nou in Augustus in Pietermaritzburg aan die SA-marathonkampioenskap deelneem. Boishaai is baie trots op jou, Chris! Ons wens jou sterkte toe vir die Augustus-...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

"One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn't fall apart." - Linda Poindexter