Category: Athletics

Paul Roos atlete vaar goed by Biathlé Kampioenskappe

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se atlete vaar goed by die Wêreld Biathlé Kampioenskappe en die Wêreld Triathlé Kampioenskappe in Spanje. Hier die uitslae van die 3 Paul Roos multi-sport atlete wat die afgelope week vir Suid Afrika verteenwoordig het by die Wêreld Biathlé Kampioenskappe asook die Wêreld Triathlé Kampioenskappe in Viveiro,Galicia,Spanje.Hierdie seuns het merkwaardig presteer waar meer as 500 atlete van 30 lande meegeding het. In die 4 aanhangsels in hierdie e-pos is van links na regs (1ste foto) Ruard van Renen,(2de foto) die PRG trio (vlnr) Ruard van Renen,Deacon Bradley en Bernhard Andrag (3de foto) Ruard met sy...

Read More

Paul Roos Gymnasium, win overall boys annual Swellendam relay event

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, won the overall boys division at the annual Swellendam relay event on Monday night, with the U’17 team setting up a new event record in the Swedish relay with a time of 2 minutes and 30 seconds. Hier is PRG se uitslae vir die aflosbyeenkoms gister in Swellendam: o14 kom 2de in 100m x 4 aflos; o15 kom 2de in 100m x 4 aflos; o17 kom 1ste in 100m x 4 aflos; o14 kom 2de in sweedse aflos; o15 kom 2de in sweedse aflos; o17 kom 1ste in sweedse aflos met ‘n nuwe byeenkoms rekordtyd...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn