Category: Sports

Carl Roothman wen Masters TennisTitel in Potchefstroom

Carl Roothman, Graad 8-leerder en Eerstespan-tennisspeler van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het verlede week uitstekende tennis gespeel deur die Growthpoint SA Junior Masters-tennistitel vir o.14-seuns in Potchefstroom te wen. Die Masters is die gesogte nasionale tennistoernooi waar slegs die top spelers in elke ouderdomsgroep in Suid-Afrika genooi word om aan deel te neem. In die o.14-seunsafdeling was slegs die top 16 spelers in die ouderdomsgroep genooi. Carl, die 4de gekeurde, het deur die week baie goeie tennis opgelewer en daarin geslaag om die 1ste gekeurde Devan Badenhorst van Gauteng-Noord in die finaal Sondag met 6/0 7/5 te wen....

Read More

Hoërskool Robertson hou prysuitdeling

By Hoërskool Robertson se jaarlikse prysuitdeling het talle leerders, wat deur die jaar presteer het, pryse ontvang. Die volgende leerders is beker wenners van die aand gewees: Op die foto bo: Agter v.l.n.r: Jaco Vermeulen (Barnard Geoktooieerde Rekenmeester), Emma du Preez (Netbal: Beste 0/19-ligaspeelster en ook die beste nebalspeelster), Jordan Williams(Krieket: Beste batsman), Jacobus Uys (Swem: Victor Ludorum, Kultuur: Veelsydigste 0/16-seun op Akademiese, Kultuur- en sportgebied, F.A De Jager-trofee vir die veelsydigste sportman), Rune Lucas (Atletiek: Senior Victor Ludorum, Rugby: Meeste drieë, Die Norman Mollerbeker – Senior rugbyspeler van die jaar. Sportman van die jaar (binnesport)) Ludwig Bruwer (Atletiek: Troefee vir atleet van die jaar.), Albert Bruwer (Krieket: beste veldwerker, Rugby: beste voorspeler,...

Read More

William Smith new SA Amateur Heavyweight Youth Champion

William Smith, of Paul Roos Gymnasium, is a youth boxer in the category 88-91kg that fought at the recent SANABO National Junior and Youth Championships in Glencoe Kwazulu Natal from 03-07 October 2017. He fought in the final against a boxer from Eastern Cape and William Smith became the new South African Amateur Heavyweight Youth Champion winning on points. William represented Western Cape Open Boxing Team at the national championships. Photo on top:  William on the top...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn