Category: Culture

Musiekleerlinge van HS Robertson vaar uitstekend in Eisteddfod

Die musiekleerlinge van die Hoërskool Robertson vaar uitstekend in die onlangse Wordester Eisteddfod 2017. Die uitslae is as volg: *Mariana Botha (Klavier) – Kry twee cum laude sertifikate. 90% vir altwee items. *Bianca Süssmann (Fluit) – Kry drie goud sertifikate.  Vir klavier kry sy ook twee cum laude sertifikate. *Lehandre Wolmarans (Klavier) – Kry twee goud sertifikate en een medalje met ‘n pragtige 95%. *Lehandre Wolmarans en Christine Van Zyl kry ‘n cum laude sertifikaat vir hul klavierduet. *Jana van Zyl (Klavier) – Kry een goud sertifikaat en een cum laude sertifikaat. Baie geluk! Julle is beloon vir jul...

Read More

Hoër Jongenskool 2de in SA – Spine Road Rekeningkunde Olimpiade

Hoër Jongenskool Paarl het tweede beste in land geëindig in die Nasionale Spine Road Rekeningkunde Olimpiade wat Saterdag, 12 Augustus 2017 in samewerking met KPMG by Spine Road Hoërskool, Mitchell’s Plein in Kaapstad aangebied is. Die vrae word deur KPMG opgestel. Die span van Hoër Jongenskool het saam met Westerford Hoërskool eerste geëindig, waarna ’n uitkloprondte gespeel is en Hoër Jongenskool met die tweede posisie tevrede moes wees. Foto heel bo: Agter: Daniël du Plessis, me. W Louw (departementshoof Rekeningkunde), Gerard de la Bat Voor: Gustav Coetzé en Henry le Roux...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.