Hoërskool Robertson het puik presteer by die redenaars

Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders. Hulle is: Seniors: 1se – Nina Brewis 89% 2de – René Wentzel 85% 3de – Tanya Visagie 83% Juniors: 1ste – Sune Grové 89% 2de – Anje Marais 88% 3de – Marli van Aarde 83% V.l.n.r is dit Marli van Aarde, Anje Marais, Sune Grové, Nina Brewis, René Wentzel en Tanya...

Read More