Summary of Results – Overall race

1.Stuart MacLaren/Kenny Rice 4:26:15
2.Craig Flanagan/Dom Notten 4:31:23
3.Bartho Visser/Chris Prinsloo (1st U18) 4:33:30 Hugenote en Paarl Boys High
4.Hamish Mackenzie/Cara Waud (U18, 1st MD) 4:33:32
5.Jermaine Pietersen/Freddie Kirsten 4:40:16 Paarl Boys High

Boys u/16
2de Plek – Angelo Smith/ Melvino Klaasen – Noorder Paarl/New Orleans

Girls u/16
1st Place – Rebecca Meihuizen/ Cayleigh Shaw – Rebecca is in La Rochelle

Almal word afgerig deur Wayne August van Paarl Canoe Club en die seuns maak reg vir die Fish River Marathon oor 2 weke.

Ek hoop bostaande help! Die Bergrivier loop deur ons mooi dorp en die Canoe Klub lewer so ‘n geweldige bydrae tot integrasie en ontwikkeling. Kom kyk gerus!

Boys u/18
1ste plek – Bartho Visser/Chris Prinsloo – Hugenote en Paarl Boys High
3de plek – Jaco Kritzinger/ Peter-Lee Julies – Paarl Boys High en Paulus Joubert